Hoop vir vroue verwond deur ‘n geliefde se misbruik van:
- Elektroniese tegnologie
- Seksuele losbandigheid
- Ongesonde seksuele gedrag
Datum: Vrydag 13 April 2012: 17h00 – 20h30 en Saterdag 14 April 09h00-18h00
Besprekings en verblyf: Kontak Wannie Alers (082 828 5754).
Besprekings sluitingsdatum: 5 April 2012
Eposnavrae na: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Kostes: R480 (Verversings en een middagete in, maar geen verblyf nie)
Waar: Wonderpark Gemeente, Pretoria-Noord
Berglaan 1849, Amandasig, 25º 40' 46” S, 28º 6' 25'' E
- 0 -
Onderwerpe sluit die volgende in, maar is baie meer breedvoerig:
. Is ek die probleem – was ek nie goed genoeg nie?
. Wie is ek?
. Insig en kennis rondom pornografie verslawing.
. Ek het uitgevind of vermoed my maat kyk pornografie – wat nou?
. Watter grense mag ek stel?
. Ander vroue se reaksie/verhale
. Die pad vorentoe (“survivor” plan)
. Wat doen ek met al die emosies van hartseer, verwerping en woede


