Filadelfia Opleidingsentrum

Wil jy graag:

  • uitvind wat die Bybel sê oor innerlike genesing en hoe om dit te bekom?
  • leer hoe om ander te bemoedig, ondersteun en effektief te begelei?
  • ‘n geakrediteerde akademiese kwalifikasie in Christelike berading verkry?
  • ‘n voltydse beradingspraktyk bestuur?

Die Filadelfia Opleidingsentrum lei sedert 1997 Christelike beraders op deur middel van afstandsonderrig en werkswinkels landswyd.

Kursusse

  • Eenjaar Sertifikaatkursus
  • Tweejaar Diplomakursus
  • BTh-graad in Pastorale Berading
  • Vierjaar Gevorderde Diploma in Pastorale Berading aan waartydens studente in hul derde en vierde jaar elk ‘n eie kurrikulum kan saamstel vanuit Bybelonderrig-, Sielkunde-, Pastorale- en Praktiese Teologie vakke.

Vir meer besonderhede sien www.filadelfiaopleiding.org.za

Filadelfia word bedryf in ‘n Noordstreek en 'n Suidstreek. Die Kaapprovinsie word sedert 2009 onafhanklik bestuur. Filadelfia bied nou ook werkswinkels aan in die Kaapprovinsie!

‘n Unieke geakkrediteerde voorgraadse kursus...

Filadelfia Opleidingsentrum bied ‘n unieke geakkrediteerde voorgraadse kursus aan wat aan die teoretiese, praktiese- en supervisie vereistes van SAAP (Suider-Afrikaanse Assosiasie vir Pastorale Werk) voldoen!

Jaar 1

Sertifikaatkursus: Die Christelike dienswerker in informele berading

9 uur prakties

Jaar 2

Diplomakursus: Bybelse Berading in pastorale hulpverlening

9 uur prakties

Jaar 3&4

BTh-graad in Pastorale Berading met pastoraalgerigte teologiese vakke

16 uur prakties elk

 

 

Sertifikaatkursus
(Selfverryking en Pastorale Hulpverlening)

Diplomakursus
(Terapeutiese vaardighede en aktuele probleem areas)

Module Een

Die aard en doel van berading

God het die kindjie hoor huil

Module Twee

Hulpverlening tot innerlike genesing en vernuwing

Effektiewe leierskap en funksionele berading

Module Drie

Praktiese hulpverlening aan tieners

Aktuele probleemareas

Module Vier

Gevallestudies en werksopdragte

Kwaliteit lewe as ’n berader

Module Vyf

Praktiese opleiding

Praktiese opleiding

* Studente wat privaat wil praktiseer moet hul M-graad in Pastorale Berading verwerf.

Innames

Sertifikaat- en Diplomakursus: Januarie en Julie

Graadkursus: Januarie

Sluitingsdatum vir 2011 inname: 31 Januarie 2011

Ons visie...

Die akademiese visie van Filadelfia Opleidingsentrum is om studente op te lei in Christelike Pastorale Berading en Toegepaste Bybelonderrig, ooreenkomstig nasionale akademiese- en registrasie vereistes.

Akademiese missie

  • Interdissiplinêre benadering bestaande uit die teorie van die drie dissiplines: Teologie, Sielkunde en Maatskaplike Werk, verwerk tot ‘n Teopsigo-sosiale model.
  • Tweetalige Skrifgefundeerde kursusmateriaal
  • Geakkrediteerde opleidingsprogramme
  • Afstandonderrig en kontaksessies by wyse van praktiese werkswinkels
  • Puik administrasie van alle studente-aangeleenthede.
  • Begeleiding van elke berader in opleiding tot persoonlike geloofsekerheid en meer effektiewe, Skrifgefundeerde hantering van eie probleemomstandighede
  • Innerlike vernuwing, persoonlike groei en ontwikkeling tot geestelikemosionele volwassenheid in Christus van elke berader in opleiding
  • Ontwikkeling van vaardighede in individuele berading, groepsberading, hantering van gemeenskapsprojekte en Skrifgefundeerde Pastorale Entrepreneurskap.

Praktykgerigte missie

  • Begeleiding van elke berader in opleiding tot persoonlike geloofsekerheid en meer effektiewe, Skrifgefundeerde hantering van eie probleemomstandighede
  • Innerlike vernuwing, persoonlike groei en ontwikkeling tot geestelikemosionele volwassenheid in Christus van elke berader in opleiding
  • Ontwikkeling van vaardighede in individuele berading, groepsberading, hantering van gemeenskapsprojekte en Skrifgefundeerde Pastorale Entrepreneurskap.

Kontakdetail

Tel:     +27 51 446 3648

Faks:   086 698 8077

E-pos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Web:   www.filadelfiaopleiding.org.za

Pos:    Posbus 25041, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330

 

What is SAAP?

The need for pastoral work

South Africans suffer from spiritual wounds and stress. The causes are many - the lack of reconciliation, poverty, HIV/AIDS, unemployment, ongoing violence, crime and transformation in the workplace. Problems in the family, marriage and relationships are compounded by the issues such as debt and work-related stress.

An overwhelmed society needs trained caregivers to actively become part of the healing process.

Read more

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Quote

Be on your guard; stand firm in the faith; be men of courage; be strong. - 1 Corinthians 16:13 (NIV)